Vonkk 182

Vers 1

Heer, U is my voëlvlug na vryheid,
in u nabyheid kruip ek weg.
U beskerm my: In my benoudheid is u getrouheid onbeperk.
U versterk my daagliks, o Here;
ek gee my lewe in u hand.
Ek besing die liefde en trou waarmee U my vashou heel my lewe lank.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Driekie Jankowitz 2011(Pro Deo – postuum); gewysig VONKK-Werkgroep 2012
WARATAH – Japie Krige 2010 (Pro Deo); gewysig VONKK-Werkgroep 2012
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
© 2012 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.