Vonkk 176

Vers 1

1. Let op, kinders, dis weer Kersfees!
Hoor die mense vrolik sing!
Dis die tyd wat ons kan bly wees,
vir mekaar geskenke bring.
Want ons weet dat God ons so liefhet dat
Hy sy eie Seun na die wêreld stuur:
Sodat dié wat in Hom glo
tot in ewigheid sal leef!

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Weisst du wieviel Sternlein stehen – Wilhelm Hey 1837; nuwe teks: Jacques Louw 2011 ©
STERNLEIN – Duitse volksmelodie 1818
Orrelbegeleiding: Gerrit Jordaan 2010; Musikale verryking: Gerrit Jordaan 2010
© Teks, orrelbegeleiding en musikale verryking: 2011 VONKK-Uitgewers (amin Bybel-Media); © Melodie: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.