Vonkk 174

Vers 1

1. Strome van seën uit die hemel
gee God aan ons deur sy Gees.
Hy skenk die wedergeboorte,
maak van ons lewe ‘n fees!

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

There shall be showers of blessing – Daniel W Wittle 1882;  Strome van seën van bowe – Halleluja 1951; gewysig Jacques Louw 2011 ©
SHOWERS OF BLESSING – James McGranaham 1883
Kantoryverwerking: James McGranaham 1883
© Teks: 2011 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media); © Musiek: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.