Vonkk 168

Vers 1

Dankie, o Heer, vir hierdie dag
vol van u genade.
Bly tog by ons in hierdie nag,
hou ons in u hande.
Ons wil U prys, o Here,
ewig u Naam ter ere.
U is die lig, U gee ons krag –
U is ons goeie Vader.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Bennie Bierman 2010 ©
BIERMAN – Bennie Bierman 2010 ©
Orrelbegeleiding: Aangepas deur Albert Troskie 2012 (Pro Deo)
© 2012 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.