Vonkk 161

Vers 1

1. Hoe kan ek, o Heer, U ooit betaal,
want U hoor my swak gebed?
As my skuld en sonde my inhaal,
kom U  help en red, U kom my red.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Driekie Jankowitz 2011 (Pro Deo – postuum)
KUNENE – Jacus Krige 2011
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
© 2012 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.