Vonkk 148

Vers 1

1. Jesus, daar in Betlehem
bring die eng’le lof aan U;
sing “hosanna” oor en oor.
Herders kon dit hoor.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Jesus, Kind van Betlehem – Bouwer van Rooyen 2010; gewysig Hannes van der Merwe 2013 ©
TIENFONTEIN – Anton Esterhuyse 2013 ©
Orrel- en klavierbegeleiding: Anton Esterhuyse 2013 ©
©  2013 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.