Vonkk 147

Vers 1

1.  Ons bring aan U die lof en eer,
ons sing met vreugdeklanke.
U, Heer, ons Koning, het gekom,
dit was ons hartsverlange.
Van vroeg af is dit reeds voorspel
dat U sou kom, Immanuel.
Ons Heiland is gebore!

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Gideon Brits 2010
Du Lebensbrot, Herr Jesu Christ – Peter Sohren 1668, ritmies aangepas 2001
Orrelbegeleiding: Werkgroep Kerkmusiek UOVS 1978 (met toestemming NG Kerk-Uitgewers)
© Teks en orrelbegeleiding: 2011 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media); © Melodie: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.