Vonkk 137

Vers 1

Soos ’n flits in die donker is die Bybel vir my;
dis ’n lig wat my wys hoe ek naby God kan bly.
Ek is lief vir U, Heer, ek wil hoor wat U sê,
want u woorde leer vir my om te doen wat U wil hê.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Driekie Jankowitz 2010 (Pro Deo)
ANUSKA – Driekie Jankowitz 2010 (Pro Deo)
Orrelbegeleiding: Daleen Kruger 2010 (Pro Deo)
© 2010 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.