Vonkk 127

Vers 1

By God is ek tevrede, stil soos ’n kind.
U laat my veilig voel.
Ja, net by God kan ek my vrede vind,
by Hom is daar rus.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Mon âme se repose – Taizé; Afrikaanse weergawe: Gerrit Jordaan 2010
Jacques Berthier 1923-1994
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
Teks en musiek met toestemming Ateliers et Presses de Taizé, Frankryk; © 2010 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.