Vonkk 126

Vers 1

1. Hoër as die hemel,
dieper as die see,
wyer as die heelal,
die mens en al sy weë,
groter as die skepping,
kosbaar – baie meer –
onverdiend en ewig
is die liefde van die Heer!

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Hannes Gräbe 1995/2011 ©
GRÄBE – Hannes Gräbe 1995 ©
Orrelbegeleiding 1: Gerrit Jordaan 2011 Orrelbegeleiding 2: Albert Troskie 2011 (Pro Deo); Klavierbegeleiding: Anton Esterhuyse 2011 Kantoryverwerking: Jacques Louw 2011 © Musikale verryking: Anton
© 2011 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.