Vonkk 123

Vers 1

1.  Wees stil en weet: Die Here God regeer.
Kom bring na Hom jou hartseer en jou pyn.
God sal voorsien; in donker tyd van seer
sal sy genade helder oor jou skyn.
Wees stil en weet: Die Here God regeer.
Net Hy genees ons hart se diepste seer.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Stille, mein Wille – Katharina von Schlegel (gebore 1697); Be still my soul – Jane Borthwick 1814-1897;  Jacques Louw 2010 ©
FINLANDIA – Jean Sibelius 1899
Kantoryverwerkings: TTBB Wayne Hooper en SSATB Cassie Carstens 1985 (Pro Deo)
© Teks en SATB kantoryverwerking: 2010 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media); © Musiek en TTBB kantoryverwerking: Openbare besit
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.