Vonkk 115

Vers 1

God soek verniet na iemand wat Hom hoor,
want almal het die goeie pad verloor.
Spontaan vang mense slegte dinge aan
en laat ‘n spoor van sonde waar hul gaan.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Driekie Jankowitz 2009 (Pro Deo)
DROOGTE – Jacus Krige 2009
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
© 2009 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.