Vonkk 101

Vers 1

Hoe lank nog, Heer, voor U my hoor?
Hoe lank moet ek nog ly?
Sien U my raak? Ken U my saak?
Hoe swaar moet ek nog kry?
Maar aan u trou gaan ek vashou,
want U sal my bevry.
Dan sal ek juig, my dank betuig,
en ek sal dankbaar voor U buig,
want U is goed vir my.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Driekie Jankowitz 2010 (Pro Deo)
ANTON – Anton Esterhuyse 2010
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
©  2010 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.