Algemene Sinode 2023

Vers 1

Sal U saam met ons gaan?
Sal U ons vrede gee?
Wees ons goedgesind,
Maak U wil bekend.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

© Zander van der Westhuizen
Zander van der Westhuizen
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
Bybel-Media

Hierdie lied is gekomponeer deur Dr Zander van der Westhuizen vir die Algemene Sinodesitting 2023. Dit is gebasseer op die twee tekste, Eksodus 33 & Miga 6:8, wat deurgaans gebruik is tydens die sitting. Hierdie lied is die eerste keer gesing tydens die sinodesitting.