L'Eternel est regnant - Maître Pierre Davantès, Genève 1562
T T Cloete 2001
Lirieke
Aflaai
Rubriek
Info
Soek
Lirieke
Vers 1
1. Juig, aarde, voor die Heer,
juig omdat Hy regeer,
van donkerte omgewe,
waar wolke om Hom swewe.
Sy troon het Hy op trou
en volgens reg gebou.
‘n Vuur trek voor Hom uit wat die
verteer en stuit, wat hul opstandig hou.