1. Pleitend wil ek tot U nader, Heer, besleg tog die geding tussen my en goddeloses wat my in die war wil bring. O, hoe brand in my die smart tot ‘n kreet kom uit my hart! God wat oor u trou nooit weifel, waarom gee ek toe aan twyfel?
Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.
Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.