Psalm 133

Vers 1

Hoe goed is dit
as broers in vrede saamwoon –
soos salwingsolie van Aäron afstroom,
oor hoof en baard tot by sy soom.
Dit is soos dou,
die dou van Hermonsberg,
wat daal op Sion, soos ‘n sagte reën
waar broers so leef, gee God sy seën.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Elsabé Kloppers 2001 ©
O combien est plaisant et souhaitable – Loys Bourgeois, Genève 1551
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
Inligting oor die uitgewer van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.

© Missio 2024 | All rights reserved.