1. Geen strewe jaag ek na bo my vermoë, geen trots of hoogmoed is daar in my oë. Sal ek die groter dinge wil oortref en sal ek my, o Heer, teen U verhef?
Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.
Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.