Psalm 129

Vers 1

1. Ek is steeds swaar verdruk, sê Israel,
ek was van jongs af reeds nie daarvan vry nie;
hul het ‘n ploegland van my rug gemaak
maar hulle kon my tog nie onderkry nie.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

T T Cloete 2001
H Pieter van der Westhuizen 1976; melodies en ritmies aangepas 2001 ©
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
Inligting oor die uitgewer van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
Daar is nie tans meer inligting oor die ontwikkeling van hierdie lied beskikbaar nie.