On a beau sa maison bastir (Psalm 127) - Loys Bourgeois, Genève 1551; ritmies aangepas 1937
T T Cloete 2001
Lirieke
Aflaai
Rubriek
Info
Soek
Lirieke
Vers 1
Sing halleluja tot Gods eer,
loof, alle nasies, prys die Heer;
sy liefde is almagtig, sterk,
sy trou is ewig, onbeperk.
Loof, alle nasies, prys die Heer,
sing halleluja tot sy eer.