Daar’s vissies in die water,
kyk hoe swem hul rond;
daar’s voëltjies in die lug
en daar’s diere op die grond;
daar’s blomme in die velde,
daar’s riete in die vlei.
Wie sou dit al’s gemaak het?
Die Here, ja, dis Hy!
Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.
Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.
Teks
Hierdie teks is geskryf deur J Jacobs (datum onbekend).
Melodie
Die melodie wat by hierdie lied gebruik word, is geskryf deur A van der Merwe (datum onbekend).