Lied 503

Vers 1

1. Jesus, Rots, my hoop vir ewig,
veilig kan ek op U bou.
U is Heer, my anker stewig,
vas kan ek op U vertrou.
Deur u mag, deur u krag
dra U my van dag tot dag.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Attie van der Colf 2001 ©
Meine Hoffnung stehet feste – Duits 1680
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
Inligting oor die uitgewer van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.

Teks 
Hierdie nuwe teks van Attie van der Colf (#164) is vir die eerste keer gepubliseer in die Liedboek (2001). 

Melodie 
Vir meer inligting oor die melodie MEINE HOFFNUNG STEHET FESTE, sien Lied 502. 

Bron 
Liedboek (2001).