Lied 462

Vers 1

1. Aan U, ons Vader, lof en dank,
met blye hart, met blye klank
vir sonskyn en vir reÎn.
U het gesorg, U het beskik
‘n oes waardeur U ons verkwik-
dank, Vader, vir u seÎn.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Attie van der Colf 2001 ©
Cantique pour le culte public 1803; aangepas Nederland 1806; ritmies aangepas 2001
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
Inligting oor die uitgewer van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.

Teks 
Attie van der Colf (#164) se oorspronklike teks “Aan U, ons Vader, lof en dank” is vir die eerste keer gepubliseer in die Liedboek (2001). 

Melodie 
Die melodie wat by hierdie lied gebruik word, kom uit Cantique pour le culte public (1803). Vir meer inligting sien Lied 449.