Lied 388

Vers 1

1. Die Woord het deur die eeue
die boodskap reeds gebring
van Jesus se geboorte
en sy vernedering.
Wie sou Hom só verwag het,
só sonder koningskroon?
As menseseun gebore,
het Hy by ons kom woon.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Gerjo van der Merwe 1978
Herzlich tut mich verlangen – Hans Leo Hassler 1601; geestelik Görlitz 1613 (latere vorm)
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
Inligting oor die uitgewer van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.

Teks 
Gerjo van der Merwe (#151) het hierdie teks nuut geskep vir die 1978-bundel. Dit is onveranderd in die Liedboek (2001) oorgeneem. 

Melodie 
Vir meer inligting oor die melodie HERZLICH TUT MICH VERLANGEN van Hans Leo Hassler, sien Lied 387. 

Bronne 
Cillié: 246-247; HCLBW: 215-217. 

© Missio 2024 | All rights reserved.