Lied 369

Sections

Lirieke

1. (I) Ere aan God, ere aan God,
(II) Ere in die hoogste.
(III) Ere aan God, ere aan God.
(IV) Halleluja! Halleluja!

2. (I) Gloria, gloria,
(II) in excelsis Deo!
(III) Gloria, gloria,
(IV) Alleluia, alleluia.

Geskiedenis

Teks 
Hierdie teks is gebaseer op Lukas 2:14 en is ook bekend as Gloria III uit musiek van die Taizé-gemeenskap. Die Afrikaanse weergawe deur Elsabé Kloppers (#154) is gepubliseer in die Liedboek (2001). 

Melodie 
Die vierstemmige kanon is in 1979 deur Jacques Berthier (#181) vir die Taizégemeenskap geskryf. 

Bron 
Hymnary.org