Lied 329

Sections

Lirieke

Want so lief het God die wêreld gehad
dat Hy sy eniggebore Seun
gestuur het, gegee het,
sodat elkeen wat in Hom glo
nie verlore sal gaan nie,
maar die ewige lewe sal hê.

Geskiedenis

Teks 
Hierdie liedteks is ’n toonsetting van Johannes 3:16. 

Melodie 
Die melodie is geskryf deur Oliviera (Oliveira?) Hildebrand in 1940. Byna geen inligting kon verkry word oor Hildebrand (*13 Julie 1901; †26 Augustus 1966?) nie.