Lied 317

Sections

Lirieke

(I) Inkoms en uitgang,
(II) aanvang en einde,
(III) soos U bepaal, Heer -
(IV) lei U ons nou verder.

Geskiedenis

Teks
“Ausgang und Eingang” is die oorspronklike Duitse teks wat deur Joachim Schwarz in 1962 geskryf is. Die Afrikaanse weergawe in die Liedboek (2001) is geskep deur Elsabé Kloppers (#194).

Melodie
Joachim Schwarz (#160) het hierdie vierstemmige kanon in 1962 geskryf.