Lied 313

Ilse Pelem

Sections

Downloads

Vir Sang: ‘n PDF-dokument wat ’n melodielyn en lirieke bevat. In sommige gevalle bevat die dokument ook akkoorde.

Vir Begeleiding: ‘n PDF-dokument wat meerstemmige begeleiding vir orrel en/of klavier bevat. In sommige gevalle bevat hierdie dokument ook die lirieke van die lied.

Opname: Opname van van die lied, beskikbaar as mp3-lêer.

Aanbieding: ‘n Powerpoint aanbieding van die lied se lirieke.

Lirieke

Amen, Amen, Amen.

Geskiedenis

Teks
Sien Lied 312.

Melodie
Die melodie is van Deense oorsprong en word wyd gebruik, veral in Lutherse kerke in Denemarke. Dit staan ook bekend as die “Deense Amen”.

Bron
PHH: 814.