Lied 279

Ilse Pelem

Sections

Downloads

Vir Sang: ‘n PDF-dokument wat ’n melodielyn en lirieke bevat. In sommige gevalle bevat die dokument ook akkoorde.

Vir Begeleiding: ‘n PDF-dokument wat meerstemmige begeleiding vir orrel en/of klavier bevat. In sommige gevalle bevat hierdie dokument ook die lirieke van die lied.

Opname: Opname van van die lied, beskikbaar as mp3-lêer.

Aanbieding: ‘n Powerpoint aanbieding van die lied se lirieke.

Lirieke

Hoor ons sug, o Heer,
hoor ons sug, o Heer,
draai, Heer, u oor na ons,
en gee ons rus, Heer. Amen.

Geskiedenis

Teks
Soos by Lied 278 beskryf, is “Hear our prayer, o Lord” waarskynlik ’n anonieme teks. Die Afrikaanse weergawe van hierdie lied is gedoen deur CJA Vos (#167) vir die Lied­ boek (2001).

Melodie
Vir meer inligting oor die melodie WHELPTON, sien Lied 278.