Lied 254

Ilse Pelem

Sections

Downloads

Vir Sang: ‘n PDF-dokument wat ’n melodielyn en lirieke bevat. In sommige gevalle bevat die dokument ook akkoorde.

Vir Begeleiding: ‘n PDF-dokument wat meerstemmige begeleiding vir orrel en/of klavier bevat. In sommige gevalle bevat hierdie dokument ook die lirieke van die lied.

Opname: Opname van van die lied, beskikbaar as mp3-lêer.

Aanbieding: ‘n Powerpoint aanbieding van die lied se lirieke.

Lirieke

1. Spreek Heer, spreek Heer,
want u dienaar luister.
Net u Woord, Heer,
bring weer lig in duister.

2. Spreek Heer, spreek Heer,
want u kinders luister.
Net u Woord, Heer,
bring weer lig in duister.

Geskiedenis

Teks
Die Afrikaanse teks kom voor in Die Nuwe Halleluja (1931). Dit is gewysig deur Attie van der Colf (#164) en gepubliseer in die Jeugsangbundel (1984). Die teks is onver- anderd in die Liedboek (2001) opgeneem.

Melodie
Die komponis van die melodie is onbekend.