Lied 247

Ilse Pelem

Sections

Downloads

Vir Sang: ‘n PDF-dokument wat ’n melodielyn en lirieke bevat. In sommige gevalle bevat die dokument ook akkoorde.

Vir Begeleiding: ‘n PDF-dokument wat meerstemmige begeleiding vir orrel en/of klavier bevat. In sommige gevalle bevat hierdie dokument ook die lirieke van die lied.

Opname: Opname van van die lied, beskikbaar as mp3-lêer.

Aanbieding: ‘n Powerpoint aanbieding van die lied se lirieke.

Lirieke

1. Heer wees ons genadig,
Christus wees genadig,
Heer wees ons genadig.

2. Kyrie eleison,
Christe eleison,
Kyrie eleison.

Geskiedenis

Teks
Hierdie teks is ’n Afrikaanse weergawe van die Russiese liturgiese teks Hospodi pomilui (Kyrie eleison).

Melodie
Die melodie stam uit die Russies-Ortodokse liturgie (Oekraïne).