Lied 246

Vers 1

(A) Wees my genadig, Here my God.
(B) Delg uit my sonde – dit is so groot.
(C) Wees my genadig in Jesus Naam.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Liturgiese teks; weergawe van Attie van Colf 1993 ©
Oorsprong onbekend (Kanon)
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
Inligting oor die uitgewer van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.

Teks
Dit is ’n liturgiese teks. Die Afrikaanse weergawe van Attie van der Colf (#164) het vir die eerste keer verskyn in die Jeugsangbundel 2 (1993). Dit is so oorgeneem in die Liedboek (2001).

Melodie
Die oorsprong van hierdie driestemmige kanon is onbekend.