Lied 227

Ilse Pelem

Sections

Downloads

Vir Sang: ‘n PDF-dokument wat ’n melodielyn en lirieke bevat. In sommige gevalle bevat die dokument ook akkoorde.

Vir Begeleiding: ‘n PDF-dokument wat meerstemmige begeleiding vir orrel en/of klavier bevat. In sommige gevalle bevat hierdie dokument ook die lirieke van die lied.

Opname: Opname van van die lied, beskikbaar as mp3-lêer.

Aanbieding: ‘n Powerpoint aanbieding van die lied se lirieke.

Lirieke

1. Sing, loof en prys die Heer.
Sing, loof en prys die Heer, alle volke.
Halleluja.
(x2)

2. Laudate Dominum,
laudate dominum omnes gentes,
alleluia.

Geskiedenis

Teks
Die Latynse teks “Laudate Dominum” is afkomstig uit die Taizé-gemeenskap. Die Afrikaanse weergawe deur Elsabé Kloppers (#154) is opgeneem in die Liedboek (2001).
Melodie
Die melodie LAUDATE DOMINUM is in 1991 deur Jacques Berthier (#181) geskryf.

Bron
Hymnary.org