Lied 226

Vers 1

1. Juig nou aarde, hemel,
almal wat hier leef.
Dien die Heer, gee Hom eer,
kom met jubeling.
Halleluja! Halleluja!
Kom met jubeling.
Halleluja! Halleluja!
Laat ons Hom besing!

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Jubilate, servite -Taizé;Afrikaanse weergawe Elsabé Kloppers2001 ©
Jacques Berthier 1923-1994 (Kanon) © Ateliers et Presses de Taizé, Frankryk. Met toestemming gebruik (Latyn, teks in hierdie vertaling en melodie)
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
Inligting oor die uitgewer van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.

Teks
“Jubilate, servite” is afkomstig uit die Taizé-gemeenskap. Die Afrikaanse weergawe deur Elsabé Kloppers (#154) is gepubliseer in die Liedboek (2001). Die teks is gebaseer op Psalm 100:1-2.

Melodie
Die tweestemmige kanon JUBILATE SERVITE is in 1979 deur Jacques Berthier (#181) geskryf.

Bron
Hymnary.org