Lied 225

Ilse Pelem

Sections

Downloads

Vir Sang: ‘n PDF-dokument wat ’n melodielyn en lirieke bevat. In sommige gevalle bevat die dokument ook akkoorde.

Vir Begeleiding: ‘n PDF-dokument wat meerstemmige begeleiding vir orrel en/of klavier bevat. In sommige gevalle bevat hierdie dokument ook die lirieke van die lied.

Opname: Opname van van die lied, beskikbaar as mp3-lêer.

Aanbieding: ‘n Powerpoint aanbieding van die lied se lirieke.

Lirieke

1. Ons kom prys u Heer, Jesus Christus.
Halleluja. Halleluja.
En ons loof U, Heer, Jesus Christus,
en ons loof U, Heer - Halleluja!

2. Adoramus te Jesu Christe,
alleluia, alleluia.
Et laudamus te Jesu Christe,
et laudamus te, alleluia.

Geskiedenis

Teks
“Adoramus te, Jesu Christe” is afkomstig uit die Taizé-gemeenskap. Die Afrikaanse weergawe is geskryf deur Elsabé Kloppers (#154) en gepubliseer in die Liedboek (2001).

Melodie
ADORAMUS TE is geskryf deur Jacques Berthier (#181) en in 1991 gepubliseer.

Bron
Hymnary.org