Lied 224

Sections

Lirieke

1. Kom prys Hom alle nasies.
Kom sing, kom loof die Heer!
Kom prys Hom alle volke.
Kom sing, kom loof die Heer!

2. Laudate omnes gentes,
laudate Dominum.
Laudate omnes gentes,
laudate Dominum.

Geskiedenis

Teks
Die oorspronklike Latynse teks “Laudate omnes gentes” is afkomstig uit die Taizé- gemeenskap. Die Afrikaanse weergawe van Louwrens Strydom (#174) is vir die eerste keer gepubliseer in die Jeugsangbundel 2 (1993) en net so oorgeneem in die Liedboek (2001). Die teks is gebaseer op Psalm 117.

Melodie
Die melodie LAUDATES OMNES GENTES is geskryf deur Jacques Berthier (#181).

Bron
Hymnary.org