Lied 214

Vers 1

1. Here, ons sal U loof, u weldade roem.
U Naam sal ons eer, almagtige Heer,
want U het wonders gedoen.

Kry toegang tot die volledige lirieke. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om alle verse se lirieke te sien.

Kry toegang tot alle bladmusiek en ander aflaaibare lêers. Gemeentes met ’n aktiewe kerkmusiek-lisensie wat reeds op Missio.org.za geregistreer is, kan aanteken om af te laai.

Enine Niemand 1975; gewysig Attie van der Colf 1984 / 2001
Enine Niemand 1975
Inligting oor die verwerking van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.
Inligting oor die uitgewer van hierdie lied is nie tans beskikbaar nie.

Teks
Die teks is geskryf deur Enine Niemand (#212) in 1975 en is gepubliseer in die Jeug­ sangbundel (1984) waar dit gewysig is deur Attie van der Colf (#164). Hy het die teks ook hersien vir insluiting in die Liedboek (2001).

Melodie
Die melodie NIEMAND is ook geskryf deur Enine Niemand in 1975.

© Missio 2024 | All rights reserved.