Lied 211

Ilse Pelem

Sections

Downloads

Vir Sang: ‘n PDF-dokument wat ’n melodielyn en lirieke bevat. In sommige gevalle bevat die dokument ook akkoorde.

Vir Begeleiding: ‘n PDF-dokument wat meerstemmige begeleiding vir orrel en/of klavier bevat. In sommige gevalle bevat hierdie dokument ook die lirieke van die lied.

Opname: Opname van van die lied, beskikbaar as mp3-lêer.

Aanbieding: ‘n Powerpoint aanbieding van die lied se lirieke.

Lirieke

(A) Ons bring lof aan U, Jesus Heer,
(B) Jesus Heer.
(C) Ons bring lof aan U, Jesus Heer,
(D) Jesus Heer.
(A) Gloria tibi, Domine,
(B) Domine.
(C) Gloria tibi, Domine,
(D) Domine.

Geskiedenis

Teks
Die oorspronklike teks “Gloria tibi, Domine” kom uit die Taizé-gemeenskap. Die Afri- kaanse weergawe is geskryf deur Elsabé Kloppers (#154) vir die Liedboek (2001).

Melodie
Hierdie vierstemmige kanon is deur Jacques Berthier (#181) geskryf.