Lied 185

Ilse Pelem

Sections

Downloads

Vir Sang: ‘n PDF-dokument wat ’n melodielyn en lirieke bevat. In sommige gevalle bevat die dokument ook akkoorde.

Vir Begeleiding: ‘n PDF-dokument wat meerstemmige begeleiding vir orrel en/of klavier bevat. In sommige gevalle bevat hierdie dokument ook die lirieke van die lied.

Opname: Opname van van die lied, beskikbaar as mp3-lêer.

Aanbieding: ‘n Powerpoint aanbieding van die lied se lirieke.

Lirieke

(A) Kom alle volke en loof nou die Heer
(B) jubel oor Hy jul regverdig regeer.
(C) Loof Hom volke, kom loof die Heer.

Geskiedenis

Teks
Hierdie teks was oorspronklik ’n Duitse kanon uit die Elsass-omgewing, “Lobet und preisset”. Dit is gebaseer op Psalm 67:4-6. Louwrens Strydom (#174) het dit in Afrikaans vertaal vir Sing onder mekaar (1989). Elsabé Kloppers (#154) het die teks hersien in 1998 en dit is so gepubliseer in die Liedboek (2001).

Melodie
Die melodie Lobet und preiset, ihr Völker den Herrn is mondelings oorgelewer. Dit is ’n driestemmige kanon.

Bron
PHH: 805-806.