Lied 178

Ilse Pelem

Sections

Downloads

Vir Sang: ‘n PDF-dokument wat ’n melodielyn en lirieke bevat. In sommige gevalle bevat die dokument ook akkoorde.

Vir Begeleiding: ‘n PDF-dokument wat meerstemmige begeleiding vir orrel en/of klavier bevat. In sommige gevalle bevat hierdie dokument ook die lirieke van die lied.

Opname: Opname van van die lied, beskikbaar as mp3-lêer.

Aanbieding: ‘n Powerpoint aanbieding van die lied se lirieke.

Lirieke

(A) Dona nobis pacem,pacem, dona nobis pacem.
(B) Dona nobis pacem,dona nobis pacem.
(C) Dona nobis pacem,dona nobis pacem.

Geskiedenis

Teks
“Dona Nobis Pacem” is ’n tradisionele teks uit die Agnus Dei. Dit is die derde en laaste oproep van die Agnus Dei (Lam van God) uit die misordinarium en beteken: Gee ons vrede. Voor die publikasie daarvan in die Liedboek (2001) het dit ook verskyn in Jeugsangbundel 2 (1993).

Melodie
Die melodie is mondelings oorgelewer en die komponis is onbekend. Die musiek is ’n welbekende kanon en word dikwels by kampe gesing. Dit dateer waarskynlik uit die einde van die 18de of die begin van die 19de eeu.

Bronne
CUMH: 322; HC: 616.