Lied 226

Ilse Pelem

Sections

Downloads

Vir Sang: ‘n PDF-dokument wat ’n melodielyn en lirieke bevat. In sommige gevalle bevat die dokument ook akkoorde.

Vir Begeleiding: ‘n PDF-dokument wat meerstemmige begeleiding vir orrel en/of klavier bevat. In sommige gevalle bevat hierdie dokument ook die lirieke van die lied.

Opname: Opname van van die lied, beskikbaar as mp3-lêer.

Aanbieding: ‘n Powerpoint aanbieding van die lied se lirieke.

Lirieke

1. Juig nou aarde, hemel,
almal wat hier leef.
Dien die Heer, gee Hom eer,
kom met jubeling.
Halleluja! Halleluja!
Kom met jubeling.
Halleluja! Halleluja!
Laat ons Hom besing!

2. Jubilate Deo omnis terra.
Servite Domino in laetitia.
Alleluia, alleluia in laetitia.
Alleluia, alleluia in laetitia.

Geskiedenis

Teks
“Jubilate, servite” is afkomstig uit die Taizé-gemeenskap. Die Afrikaanse weergawe deur Elsabé Kloppers (#154) is gepubliseer in die Liedboek (2001). Die teks is gebaseer op Psalm 100:1-2.

Melodie
Die tweestemmige kanon JUBILATE SERVITE is in 1979 deur Jacques Berthier (#181) geskryf.

Bron
Hymnary.org