Woord en Fees – Maandelikse subskripsie | 1 gebruiker

R47.00 / month

‘n Maandelikse digitale subskripsie tot Woord en Fees (asook Leesrooster vir Lidmate). Die materiaal is digitaal beskikbaar deur hierdie platform. Kyk gerus na ‘n voorbeeld voor jy koop.

Neem kennis:

  • Toegang is vir een gebruiker.
  • Hierdie subskripsie hernu elke maand outomaties, tensy dit gekanselleer word voor die hernuwingsdatum.
  • Aangesien hierdie ‘n subskripsie is wat outomaties hernu, moet betaling deur middel van ‘n debiet- of kredietkaart plaasvind. Om deur middel van Bybel-Media se gemeenterekening te betaal, teken in vir ‘n ander lidmaatskapplan.

An monthly digital subscription to Woord en Fees for individuals. Access Woord en Fees digitally via this platform. Check out an example here.

Note

  • Access is for one user.
  • This subscription automatically renews each month, unless cancelled before the renewal date.
  • Because a subscription automatically renews each month, only debit or credit cards are accepted. To pay with Bible Media’s gemeenterekening, sign up for a different membership plan.

Category: