Woord en Fees – Jaar toegang | Leierspan | Gemeenterekening
R359.00 per member
Een jaar aanlyn toegang tot Woord en Fees (insluitende Leesrooster vir Lidmate) vir gemeentes met meer as een predikant. Die materiaal is digitaal beskikbaar deur hierdie platform. Kyk gerus na ‘n voorbeeld voor jy koop.
Neem asseblief kennis:
- Hierdie plan is vir gemeentes met ‘n leraarspan. ‘n Minimum van twee gebruikers (“seats”) moet gespesifiseer word.
- Gemeentes wat slegs een predikant het, moet eerder inteken vir ‘n ander lidmaatskaplan.
- Die aantal “seats” wat gekies word, stem ooreen met die aantal lisensies wat jy koop. As jou gemeente drie predikante het wat hierdie produk wil gebruik, kies drie “seats”.
- Nadat jy die bestelling geplaas het, akn jy soveel gebruikers uitnooi as wat jy leë “seats” het. Elke gebruiker ontvang hul eie aantekenbesonderhede.
- Hierdie lidmaatskapplan kan betaal word deur middel van Bybel-Media se gemeenterekening.
- Hierdie plan is nie ‘n subskripsie nie, en hernu dus nie outomaties nie.
One year digital access to Woord en Fees (including Leesrooster vir Lidmate) for congregations with more than one leader. Access Woord en Fees digitally via this platform. Check out an example here.
Please note:
- This plan is for teams. A minimum of two users (seats) must be selected.
- The number of seats you choose correspond to the number of licenses you buy. If your congregation has three leaders who will use the content, select three seats.
- After signing up, you’ll be able to invite as many users as you have empty seats. Each user will get their own login.
- This plan accepts payment via Bible Media’s gemeenterekening.
- This plan is not a subscription and does not renew automatically.