Sale!

Woord en Fees – Jaar toegang | 1 Gebruiker | Gemeenterekening

R479.00

Een jaar aanlyn toegang tot Woord en Fees (asook Leesrooster vir Lidmate) vir gemeentes met een predikant. Die materiaal is digitaal beskikbaar deur hierdie platform. Kyk gerus na ‘n voorbeeld voor jy koop.

Neem asseblief kennis:

  • Hierdie plan is slegs vir een gebruiker. ‘n Lidmaatskapplan vir ‘n groter leierskapspan is hier beskikbaar.
  • Hierdie lidmaatskapplan kan betaal word deur middel van Bybel-Media se gemeenterekening.
  • Hierdie plan is nie ‘n subskripsie nie, en hernu dus nie outomaties nie.

One year online access to Woord en Fees (including Leesrooster vir Lidmate) for congregations with a single leader. Access Woord en Fees digitally via this platform. Check out an example before you buy.

Please note:

  • This plan is for a single user. A membership plan for a leadership team is available here.
  • This plan accepts payment via Bible Media’s gemeenterekening.
  • This plan is not a subscription and does not renew automatically.

Category: