From R780.00

NHKA Kerkmusiek-lisensie

Jaarlikse Kerkmusiek-lisensie vir gemeentes van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika

Lees asseblief die onderstaande noukeurig deur:

  • Regte om Liedboek (Psalms en Gesange) te gebruik, te dupliseer, te projekteer en te stroom tydens die erediens | 1 Jaar
  • Regte om VONKK (509 liedere) te gebruik, te dupliseer, te projekteer en te stroom tydens die erediens | 1 Jaar
  • Aktiewe lisensiehouers kry outomaties aanlyn toegang tot bladmusiek van alle liedere via hierdie platform.
  • Tot 10 individue se rekeninge op missio.org.za kan aan die gemeente se lisensie gekoppel word. Die persoon wat die bestelling plaas kan ander lede uitnooi om te registreer deur hul e-pos-adresse te verskaf.
  • Kopiereg van alle liedere word namens Bybel-Media deur CML (Church Music Licensing) bestuur.
  • Die prys wissel na aanleiding van gemeentes se lidmaattal. Gebruik die amptelike syfer vir die totale aantal lidmate (belydend + doop).

 

© Missio 2024 | All rights reserved.