From R1,180.00

NGK Kerkmusiek-lisensie 2024 (Jaarliks aankoop)

Kerkmusiek-lisensie vir gemeentes van die NG Kerk

Hierdie is ‘n jaar lisensie wat jaarliks aangekoop word.

Lees asseblief die onderstaande noukeurig deur:

  • Lees eers ‘n oorsig van hoe die Kerkmusiek-lisensie werk. Algemene vrae word hier beantwoord.
  • Regte om Liedboek (Psalms en Gesange) te gebruik, te dupliseer, te projekteer en te stroom tydens die erediens | 1 Jaar
  • Regte om VONKK-liedere te gebruik, te dupliseer, te projekteer en te stroom tydens die erediens | 1 Jaar
  • Aktiewe lisensiehouers kry outomaties aanlyn toegang tot bladmusiek van alle liedere via hierdie platform.
  • Tot 10 individue se rekeninge op missio.org.za kan aan die gemeente se lisensie gekoppel word. Die persoon wat die bestelling plaas kan ander lede uitnooi om te registreer deur hul e-pos-adresse te verskaf.
  • Kopiereg van alle liedere word namens Bybel-Media deur CML (Church Music Licensing) bestuur.
  • Die prys wissel na aanleiding van gemeentes se lidmaattal. Gebruik die amptelike Jaarboek-syfer vir die totale aantal lidmate (belydend + doop).

© Missio 2024 | All rights reserved.