Kerkmusiek

Psalms | Liedere | VONKK

Sal U saam met ons gaan? Sal U ons vrede gee? Wees ons goedgesind, Maak U wil bekend.

1. Voor U, Heer, bly ek staan, gereed om heen te gaan. U woord van lank gelede waaraan ek vas kon hou en steeds my hoop op bou – ontsluit die weg na vrede.

1. Voorganger: Dit wat ons hier ontvang het gaan deel ons verder uit. Gemeente: Dit wat ons hier ontvang het gaan deel ons verder uit. Voorganger: Ons gee ons hele lewe uit dankbaarheid. Gemeente: Ons gee ons hele lewe uit dankbaarheid.

Amen, amen, amen, amen, amen, amen.

Amen, Amen, Amen.

Amen, Amen, Amen

Amen, Amen, Amen

(I) Kom seën en beskerm ons nou, (II) God Vader, Seun en Heil’ge Gees. (III) Amen

(I) Inkoms en uitgang, (II) aanvang en einde, (III) soos U bepaal, Heer – (IV) lei U ons nou verder.

1. (Toetrede en Aanroeping) Ons harte smag na U. Kom, Heer, en maak ons nuut. Kom raak ons aan in Jesus-naam. Ons harte smag na U.

Mag jou lewenspad gelyk wees en die wind jou op sy vlerke dra. Mag die son se glans jou verwarm en die reën jou velde sag deurweek.

1. Hemelse Vader, waar ons voor U staan, rig ons ons oë op U, almal saam. Hier voor u liefde, voor u almag, Heer, lê ons ons laste voor u voete neer.

© Missio 2024 | All rights reserved.