Kerkmusiek

Psalms | Liedere | VONKK

1. Ons sien onreg, haat en seerkry in ons land. Daarom smeek ons om genade; en dat u skepping heel kan word.

1. Vanuit my donker roep ek uit: “O Here, hoor my stem! Laat tog u liefdevolle oor my nood en seer herken.”

© Missio 2024 | All rights reserved.