Kerkmusiek

Psalms | Liedere | VONKK

1.  Die Here Jesus Christus, kom alles van my vra: “Kom dra, deur selfverloëning, jou kruis en volg My na.” Wie vir homself wil lewe – met selfsug God wil dien – sal nooit die nuwe hemel, Sy koninkryk kan sien.

1.  (Spreuke 4:4) Wysheid begin met die dien van die Heer; dis meer as kennis, verstand. My seun*, jy moet luister wat God van jou vra Laat Hy jou lewe beheer.

1. Here, ons loof U vir hierdie kinders voor U.

1. Voor U kom ons, u kinders staan – gered, verlos in Jesus Naam. U maak ons tot u diens bereid om U te eer uit dankbaarheid.

1. As die Here ons rig en sy Woord ons verlig hoef ons niemand en niks ooit te vrees. As ons aan Hom behoort en ons leef uit sy Woord sal sy goedheid en guns met ons wees.

© Missio 2024 | All rights reserved.